Anonymous ID: bc4308 Feb. 4, 2019, 3:34 p.m. No.5030110   🗄️.is 🔗kun   >>5375

https://onafhanklik.com/2018/12/05/soros-and-ramaphosa/

 

Soros and Ramaphosa

 

Posted on 05 Desember 2018 by volksvryheid

 

Soos ons reeds weet werk Ramaphosa vir Soros as Adviseur en Soros se Open Society Foundation – een van die kommunistiese organisasies/partye wat ook die parlement asook Grondwet finansier. Daarom is die aanslag so teen ons blankes gemik. …. en dit gaan nie ophou nie – Soros en sy “agente” is almal uit om te vernietig sodat alles gratis in hul skoot kan val – veral Suid-Afrika se minerale rykdom – daarom word die “grondonteienings” so afgedwing nes in Zimbabwe, eers op ons boere en dan op die res van ons. Voel nie jammer vir enige persoon wat die Grondwet steun nie, of handjies vashou met die ANC – EFF – DA nie, nog minder die liberaal verligte blanke grondwetskrywers wat daarby betrokke is en dit probeer verdedig – hierdie grondwet is niks werd wat jy opgestel het nie en dit skend al ons blankes se menseregte en selfs meer – die deler is netsoos die steler.

The Presidency proudly tweeted pictures of President Cyril Ramaphosa meeting with US billionaire and liberal activist, George Soros and his son, Alexander in New York recently during September 2018.

 

Soos ons weet, is George Soros oorspronklik afkomstig van “joodse” afkoms daar uit die ou kommunistiese oosblokland Hongarye. Hy het al openlik erken hy is nie joods nie, maar die “joodse geloof” aangeneem natuurlik vir sy eie agenda soos ons teen hierdie tyd weet, werk hy nie net in SA nie. Die vorige regering het hom ook hier gehuisves. Monsanto is ook deel daarvan, om voedselketting te beheer en te vernietig. Let op wie almal word gefinansier vanuit die Monsanto kringe, al van voor 1994 af.

 

Helen Zille en Ramaphela werk ook vir sy Society sedert 1993 en selfs vroeër. Soros het ook die Black Sash gefinansier waarby Zille en haar ma (joodse afkoms) betrokke was al voor 1970. Die protesaksies wat hier aangaan in die land, korrupsie, anargie, rewolusie is niks anders as die baba van Soros nie, hy beheer dit ook in ANDER lande soos Europa en Amerika. Lees asseblief die ANC se manifes (freedom charter) van 1955.